Op 27 Augustus om 09:00 word ‘n diens deur ds. Charl de Kock en ds. Johan Koen jr. by die NG Moedergemeente op Lydenburg gelei. Dit is presies 90 jaar nadat die eerste volledige Afrikaanse Bybel op ...