“Die erkenning van minderhede én Afrikaners se regmatige aansprake is van die belangrike kwessies wat die VF Plus wil opper op die langverwagte beraad tussen pres. Cyril Ramaphosa en leiers van alle ...
Die finansiële verval van die Dipaleseng-plaaslike munisipaliteit (Balfour, Grootvlei, Greylingstad) kan net voor die deur van die ANC-regering gelê word. Jare van wanbestuur, onbevoegdheid en ...
The Freedom Front Plus (VF Plus) warns residents of the Emfuleni Local Municipality (Evaton, Sebokeng, Vaal Oewer, Vanderbijlpark, Vereeniging) to avoid the practice of illegal electricity connections ...
Die VF Plus-tak in Warmbad wyk 1/ VF Plus het ‘n formele skrywe gerig aan die hoofbrandweerbeampte (VOLLE NAME ASB.) waarin ‘n reeks katastrofiese tekortkominge uiteengesit is ná ‘n residensiële brand ...
The Freedom Front Plus (VF Plus) condemns last weekend’s brutal farm attack in the Heilbron area, in which a farm worker was murdered and his wife seriously injured during a livestock theft incident.
Die Ekurhuleni-metro se versuim om kraginfrastruktuur te beskerm, het daartoe gelei dat groot gedeeltes van Kemptonpark sonder krag sit sedert kabeldiewe drie dae gelede weer toegeslaan het. Die ...
Die VF Plus sal nie swyg terwyl die ActionSA/ANC/EFF-koalisie die Tshwane-metro se toenemende verval probeer verbloem nie. Sleuteldokumente wat in Oktober aan die ...
Die VF Plus is met rede bekommerd oor die Ekurhuleni-metro se finansiële verslag vir die eerste kwartaal van die 2025/26-boekjaar. Dié verslag toon duidelik aan dat die metro vinnig nader beweeg aan ʼn ...
Die VF Plus veroordeel die wrede plaasaanval op Jan en Elna Dhooge van Schikfontein buite Heidelberg in die sterkste terme. Hierdie aanval, wat Dinsdagaand plaasgevind het, is nie net ’n misdaad teen ...
Die VF Plus moedig veeboere aan om seker te maak hulle diere is teen miltsiekte geënt. Dit volg na ‘n bevestigde uitbreking op die Ghaapse Berg naby Douglas. Miltsiekte, veroorsaak deur die Bacillus ...
Among the topics discussed were reports of unlawful land grabs in Mbombela and White River as well as escalating taxi violence posing a serious threat to public safety. The party called for decisive ...
Die VF Plus het vandeesweek met Mpumalanga se premier, Mandla Ndlovu, vergader oor ’n reeks dringende kwessies wat die welstand van gemeenskappe regstreeks raak. Onder die sake wat bespreek is, tel ...