“Die erkenning van minderhede én Afrikaners se regmatige aansprake is van die belangrike kwessies wat die VF Plus wil opper op die langverwagte beraad tussen pres. Cyril Ramaphosa en leiers van alle ...
Die finansiële verval van die Dipaleseng-plaaslike munisipaliteit (Balfour, Grootvlei, Greylingstad) kan net voor die deur van die ANC-regering gelê word. Jare van wanbestuur, onbevoegdheid en ...
The Freedom Front Plus (VF Plus) warns residents of the Emfuleni Local Municipality (Evaton, Sebokeng, Vaal Oewer, Vanderbijlpark, Vereeniging) to avoid the practice of illegal electricity connections ...
Die VF Plus-tak in Warmbad wyk 1/ VF Plus het ‘n formele skrywe gerig aan die hoofbrandweerbeampte (VOLLE NAME ASB.) waarin ‘n reeks katastrofiese tekortkominge uiteengesit is ná ‘n residensiële brand ...
The Freedom Front Plus (VF Plus) condemns last weekend’s brutal farm attack in the Heilbron area, in which a farm worker was murdered and his wife seriously injured during a livestock theft incident.
Die Ekurhuleni-metro se versuim om kraginfrastruktuur te beskerm, het daartoe gelei dat groot gedeeltes van Kemptonpark sonder krag sit sedert kabeldiewe drie dae gelede weer toegeslaan het. Die ...
Die VF Plus sal nie swyg terwyl die ActionSA/ANC/EFF-koalisie die Tshwane-metro se toenemende verval probeer verbloem nie. Sleuteldokumente wat in Oktober aan die ...
After constant pressure from the Freedom Front Plus (VF Plus), repairs to the R76 between Steynsrus and Kroonstad have finally gained momentum. Months of monitoring has resulted in tangible ...
Die munisipale bestuurder van die Emfuleni-plaaslike munisipaliteit (Evaton, Sebokeng, Vaal Oewer, Vanderbijlpark, Vereeniging), April Ntuli, se onvermoë om dié munisipaliteit behoorlik te bestuur, ...
The Freedom Front Plus (VF Plus) is deeply concerned about the ongoing power outages affecting large parts of Boksburg, including Jet Park, Witfield, Comet, Boksburg North and surrounds, since the ...
Die VF Plus verwelkom die Ekurhuleni-metro se aankondiging van nuwe datums en meer lokale vir openbare deelname rakende die basiese kragheffing vir die 2025/26 finansiële jaar. Hierdie vaste ...
Drie Afrikaners is tans in Washington en glo daar is ’n unieke geleentheid vir ’n skouspelagtige nuwe begin in verhoudinge tussen Suid-Afrika en die VSA. ’n Werksdokument hieroor word hiernaas ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results